Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 11:47 Die Boodskap (DB)

Die leiers vra toe dat die Joodse Raad bymekaar moes kom. Die Raad was eintlik die godsdienstige parlement van die Jode. “Wat gaan ons nou doen?” vra hulle raadop. “Kyk net wat vang hierdie man alles aan. Kyk al die wonders!

Lees volledige hoofstuk Johannes 11

Kyk Johannes 11:47 in konteks