Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 11:49 Die Boodskap (DB)

Kajafas kry toe kans om iets te sê. Hy was nie net ’n lid van die Joodse Raad nie, maar ook daardie jaar die voorsitter daarvan. Hy begin toe so: “Van dié soort dinge weet julle net mooi niks. Maar luister, ek het ’n plan. Dink net hoe goed dit vir ons en die volk kan wees om van hierdie man ontslae te raak. Maak hom dood en dan sal die Romeine tevrede wees.

Lees volledige hoofstuk Johannes 11

Kyk Johannes 11:49 in konteks