Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 10:33 Die Boodskap (DB)

Die Jode het nie op hulle laat wag nie. “Moenie woorde in ons mond lê nie! Dit gaan nie daaroor dat jy mense gehelp het nie. Wat ons briesend maak, is dat jy God beledig. Jy, wat ’n gewone mens is, stel jouself sommer as God aan. Waar het jy dít nou al gehoor?”

Lees volledige hoofstuk Johannes 10

Kyk Johannes 10:33 in konteks