Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 10:32 Die Boodskap (DB)

Jesus was egter te vinnig vir hulle. “Wag ’n bietjie,” sê Hy. “Ek het baie mense gehelp en goeie dinge gedoen. My Vader wou hê Ek moes dit doen. Watter een van die dinge wat Ek gedoen het, het julle so kwaad gemaak dat julle My nou met klippe wil doodgooi? Sê My.”

Lees volledige hoofstuk Johannes 10

Kyk Johannes 10:32 in konteks