Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 1:22 Die Boodskap (DB)

Ten einde raad sê die afvaardiging toe maar vir hom: “Asseblief tog, sê vir ons wie jy is. Ons kan nie sonder ’n antwoord teruggaan na die mense toe wat ons gestuur het nie. As jy nou self voor hulle kon staan en vir hulle moes sê wie jy is, wat sou jy gesê het?”

Lees volledige hoofstuk Johannes 1

Kyk Johannes 1:22 in konteks