Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 1:23 Die Boodskap (DB)

“Ek gaan julle antwoord met die woorde van die profeet Jesaja,” sê Johannes toe. “Ek is ’n boodskapper wat in hierdie droë en onherbergsame plek uitroep: ‘Maak ’n pad gelyk en reguit vir die Here, want Hy is aan die kom.’”

Lees volledige hoofstuk Johannes 1

Kyk Johannes 1:23 in konteks