Ou Testament

Nuwe Testament

Jakobus 5:9 Die Boodskap (DB)

Liewe mede-Christene, moenie oor mekaar kla en stories oor mekaar aandra nie. Dit kan in God se oë tot julle nadeel wees. Die Here, wat uiteindelik ’n goeie of slegte oordeel oor julle lewe sal moet uitspreek, kan enige oomblik kom.

Lees volledige hoofstuk Jakobus 5

Kyk Jakobus 5:9 in konteks