Ou Testament

Nuwe Testament

Jakobus 5:10 Die Boodskap (DB)

Liewe broers en susters, die manne wat in die ou dae so getrou die woord van die Here aan almal vertel het, is vir ons ’n voorbeeld van mense wat nie moed verloor het nie. Hulle het soms baie swaargekry, maar hulle het aangehou.

Lees volledige hoofstuk Jakobus 5

Kyk Jakobus 5:10 in konteks