Ou Testament

Nuwe Testament

Jakobus 5:11 Die Boodskap (DB)

Julle weet dat ons almal dink dat hulle regtig iets bereik het omdat hulle hulle nie van die Here se koers laat afbring het nie. Julle het mos gehoor van Job en wat die Here uiteindelik vir hom gedoen het. Dit is ’n verhaal van hoe goed en vol liefde die Here regtig is.

Lees volledige hoofstuk Jakobus 5

Kyk Jakobus 5:11 in konteks