Ou Testament

Nuwe Testament

Jakobus 4:2 Die Boodskap (DB)

Julle wil gedurig allerhande dinge hê. As julle dit nie kry nie, is die duiwel los. Dan wil julle sommer moord pleeg. Julle gaan omtrent dood van jaloesie omdat iemand anders dit het. Op dié manier kan julle dit natuurlik nie kry nie. Om te baklei en mekaar te wil vernietig gaan julle niks in die sak bring nie. Julle het nie al daardie dinge nie, omdat julle dit op die verkeerde manier wil kry.

Lees volledige hoofstuk Jakobus 4

Kyk Jakobus 4:2 in konteks