Ou Testament

Nuwe Testament

Jakobus 4:1 Die Boodskap (DB)

Vir wat stry en baklei julle so? Wat is verkeerd? Is dit nie omdat elkeen altyd net aan homself dink nie? Kom dit nie van daardie gevoel dat net wat vir jou lekker of belangrik is, saak maak nie? Dit is maar hoe ons as mense is.

Lees volledige hoofstuk Jakobus 4

Kyk Jakobus 4:1 in konteks