Ou Testament

Nuwe Testament

Jakobus 3:8 Die Boodskap (DB)

Hy kan nie sy tong mak maak om net die regte dinge te sê en te keer voordat die lelike en verkeerde dinge uitglip nie. Dis of die tong altyd soek om iets verkeerds te sê. Dit is soos ’n slang met dodelike gif, reg om te pik.

Lees volledige hoofstuk Jakobus 3

Kyk Jakobus 3:8 in konteks