Ou Testament

Nuwe Testament

Jakobus 3:7 Die Boodskap (DB)

Die mens kan baie dinge regkry. Hy kan en het al allerhande diere mak gemaak, byvoorbeeld voëls of slange of selfs dolfyne of ander visse. Maar een ding kan hy nie regkry nie.

Lees volledige hoofstuk Jakobus 3

Kyk Jakobus 3:7 in konteks