Ou Testament

Nuwe Testament

Jakobus 3:9 Die Boodskap (DB)

Hoe is dit moontlik dat ons met dieselfde tong baie mooi dinge van ons Here en Vader sê, maar omdraai en dan iemand so slegsê dat die see hom nie kan afwas nie? Is daardie persoon nie ook deur God gemaak nie? Moet ons hom nie ook met respek behandel nie?

Lees volledige hoofstuk Jakobus 3

Kyk Jakobus 3:9 in konteks