Ou Testament

Nuwe Testament

Jakobus 3:13 Die Boodskap (DB)

Wie van julle het die lewenswysheid om te verstaan hoe ’n mens die spel van die lewe sinvol en reg moet speel? Laat hy dit wys deur die manier waarop hy hom gedra. Nederig en op sy plek moet hy doen wat God wil hê ’n mens moet doen om sinvol te leef.

Lees volledige hoofstuk Jakobus 3

Kyk Jakobus 3:13 in konteks