Ou Testament

Nuwe Testament

Jakobus 3:12 Die Boodskap (DB)

Vriende, het julle al na ’n perskeboom geloop om te gaan druiwe pluk, of na ’n vyeboom om perskes te soek? Net so min kan daar vuil en skoon water tegelyk uit ’n kraan loop. Dit geld vir die tong ook.

Lees volledige hoofstuk Jakobus 3

Kyk Jakobus 3:12 in konteks