Ou Testament

Nuwe Testament

Jakobus 3:14 Die Boodskap (DB)

As die een onder julle egter vir die ander een niks gun nie en altyd beter wil wees as die ander een, moet julle nie maak of julle weet wat ’n sinvolle lewe is nie. Julle jaloesie onder mekaar wys dan dat julle lieg.

Lees volledige hoofstuk Jakobus 3

Kyk Jakobus 3:14 in konteks