Ou Testament

Nuwe Testament

Jakobus 2:13 Die Boodskap (DB)

Iemand wat ander mense sonder werklike liefde en gevoel behandel, sal dieselfde liefdeloosheid en gevoelloosheid by die finale oordeel ervaar. As iemand egter liefdevol en sensitief teenoor ander optree, beteken dit dat daar by die oordeel niks teen so ’n persoon gesê sal word nie.

Lees volledige hoofstuk Jakobus 2

Kyk Jakobus 2:13 in konteks