Ou Testament

Nuwe Testament

Jakobus 2:12 Die Boodskap (DB)

Praat en tree op soos mense wat baie ernstig is om presies te doen wat God van hulle vra. Julle weet mos dat God julle dade by die finale oordeel volgens sy wet gaan toets. Die wet help ’n mens om die grypende kloue van die kwaad te systap.

Lees volledige hoofstuk Jakobus 2

Kyk Jakobus 2:12 in konteks