Ou Testament

Nuwe Testament

Jakobus 2:14 Die Boodskap (DB)

Liewe broers en susters, dink julle dit gaan help as iemand oral rondvertel dat hy glo, maar glad nie soos ’n gelowige optree nie? Die blote gepratery oor geloof is tog nie genoeg om so ’n mens se saak met God reg te maak nie. Luister na die volgende storie en dan sal julle verstaan wat ek bedoel.

Lees volledige hoofstuk Jakobus 2

Kyk Jakobus 2:14 in konteks