Ou Testament

Nuwe Testament

Jakobus 1:6 Die Boodskap (DB)

Maar een ding moet julle dan nie doen nie. Moenie twyfel dat God julle regtig sal help nie. Verwag en weet vir seker dat Hy sal help. Mense wat twyfel of God regtig na hulle sal luister, is soos golwe op die see. Die wind waai daardie golf heen en weer. Die een oomblik sien jy dit en die volgende oomblik is dit weg.

Lees volledige hoofstuk Jakobus 1

Kyk Jakobus 1:6 in konteks