Ou Testament

Nuwe Testament

Jakobus 1:5 Die Boodskap (DB)

As julle egter in ’n situasie kom waar julle twyfel oor wat die regte ding is om te doen, gaan vra vir God. Hy sal nie snaaks van julle dink of julle verwyt omdat julle onseker is hoe om vir Hom te leef nie. Hy sal julle eerder help met alles wat julle nodig het. Gaan vra; Hy sal gee.

Lees volledige hoofstuk Jakobus 1

Kyk Jakobus 1:5 in konteks