Ou Testament

Nuwe Testament

Jakobus 1:4 Die Boodskap (DB)

Julle moet die Here toelaat om julle deur hierdie dinge te leer wat dit beteken om altyd net op Hom te vertrou, kom wat wil. So sal julle geestelike grootmense word wat weet hoe om in elke situasie reg op te tree.

Lees volledige hoofstuk Jakobus 1

Kyk Jakobus 1:4 in konteks