Ou Testament

Nuwe Testament

Jakobus 1:27 Die Boodskap (DB)

Laat ek vir julle sê watse soort godsdiens God ons Vader as eg en eerlik sien: as jy bereid is om dié mense te help wat nie vir hulleself kan sorg nie, maar in die nood is, is jy besig met die regte godsdiens. Maar dan moet jy ook sorg dat jou eie lewe skoon bly van al die verkeerde dinge wat ’n mens in hierdie wêreld kan doen.

Lees volledige hoofstuk Jakobus 1

Kyk Jakobus 1:27 in konteks