Ou Testament

Nuwe Testament

Jakobus 1:26 Die Boodskap (DB)

Kom ons dink aan ’n voorbeeld. Iemand wat meen hy is ’n godsdienstige mens, maar wat lelik praat, baklei en skinder soos hy wil, slaan die bal baie ver mis. Hy is allesbehalwe ’n godsdienstige mens. Al die ander dinge wat hy doen om godsdienstig te probeer wees, is verniet.

Lees volledige hoofstuk Jakobus 1

Kyk Jakobus 1:26 in konteks