Ou Testament

Nuwe Testament

Jakobus 1:19 Die Boodskap (DB)

Liewe mede-Christene, plak hierdie woorde op waar julle dit elke dag kan sien: julle moet ander mense ’n kans gee om te sê wat hulle op die hart het. Luister rustig na hulle sonder om hulle te wil doodpraat. Wanneer dit jou kans is, gee jou mening.

Lees volledige hoofstuk Jakobus 1

Kyk Jakobus 1:19 in konteks