Ou Testament

Nuwe Testament

Jakobus 1:18 Die Boodskap (DB)

Byvoorbeeld, waar kom ons nuwe bestaan as Christene vandaan? God het besluit om dit vir ons te gee. Ons het sy boodskap gehoor en só geleer waaroor die ware lewe regtig gaan. Dit het eerste met ons gebeur. Dat dit met ons gebeur het, moet vir almal en alles ná ons ’n bewys wees dat dit wel moontlik is en kan gebeur.

Lees volledige hoofstuk Jakobus 1

Kyk Jakobus 1:18 in konteks