Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 9:6 Die Boodskap (DB)

Nou weet ons ten minste hoe die Heilige plek gelyk het. Die priesters het gereeld in die eerste kamer (die Heilige deel) ingegaan. Daar het hulle alles gedoen wat hulle moes.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 9

Kyk Hebreërs 9:6 in konteks