Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 9:5 Die Boodskap (DB)

Bo-op die ark het ’n beeld van twee hemelwesens gestaan wat gerubs genoem is. Hulle het hulle vlerke uitgestrek oor die deksel van die ark. Hulle het die wonderlike grootheid van God voorgestel. Maar ek kan nie nou al dié dinge in besonderhede bespreek nie.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 9

Kyk Hebreërs 9:5 in konteks