Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 9:7 Die Boodskap (DB)

Net die hoëpriester kon in die tweede kamer (die Heiligste deel) ingaan, niemand anders nie. Hy kon dit ook net een maal ’n jaar doen. Dan het hy bloed saamgevat om te offer sodat sy eie sonde deur God vergewe kon word, asook al die verkeerde dinge wat God se mense gedoen het, al het hulle dit nie eens besef nie.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 9

Kyk Hebreërs 9:7 in konteks