Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 9:13 Die Boodskap (DB)

Onder die reëls van die ou ooreenkoms is die bloed van bokke of beeste of die as van ’n bul wat op die offeraltaar verbrand is, op iemand gestrooi. So is daar ontslae geraak van al die verkeerde dinge wat die persoon vir God onaanvaarbaar gemaak het.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 9

Kyk Hebreërs 9:13 in konteks