Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 9:12 Die Boodskap (DB)

Hy het nie in die hemelse Heiligste deel ingegaan omdat Hy die bloed van diere by Hom gehad het nie, maar sy eie bloed. Hy het net een maal in die Heiligste deel met sy bloed as offer ingegaan en so het Hy dit vir mense moontlik gemaak om altyd by God te wees.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 9

Kyk Hebreërs 9:12 in konteks