Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 9:14 Die Boodskap (DB)

Dink net hoeveel duisend keer meer aanvaarbaar sal die bloed van Christus ons dan vir God maak. Die Heilige Gees het Jesus gelei om Homself aan God te offer al het Hy niks verkeerds gedoen nie. So bevry Hy ons van die bekommernis wat ons het oor al die verkeerde dinge wat ons gedoen het en waarvoor ons eintlik net die dood verdien. Nou kan ons die lewende God voluit dien.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 9

Kyk Hebreërs 9:14 in konteks