Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 9:11 Die Boodskap (DB)

Christus het gekom as Hoëpriester van die nuwe ooreenkoms tussen God en sy mense. Dit was baie goed. Hy het nie net in ’n plek ingegaan wat maar hier op aarde deur mense gemaak is nie. Hy het deur die Heiligste plek in die hemel ingegaan. Dit is ’n baie beter en volmaakter plek as die een op aarde.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 9

Kyk Hebreërs 9:11 in konteks