Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 9:10 Die Boodskap (DB)

Hulle was vreeslik ernstig oor wat hulle mag eet en drink en wat nie en het allerhande dinge gedoen om hulle darem aanvaarbaar vir God te probeer hou. Hierdie soort dinge raak nie regtig die hart van die godsdiens nie en daarom, vandat Christus alles nuut kom maak het, is hierdie dinge ook nie meer nodig nie.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 9

Kyk Hebreërs 9:10 in konteks