Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 9:9 Die Boodskap (DB)

Ons kan nogal baie hieruit leer: mense het wel allerhande geskenke en offers na die Heilige plek toe gebring, maar hulle kon nie heeltemal seker wees dat hulle saak met God dan honderd persent reg was nie.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 9

Kyk Hebreërs 9:9 in konteks