Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 8:6 Die Boodskap (DB)

Die werk wat Jesus as priester doen, is baie beter as die ander priesters se beste pogings. Net so is die ooreenkoms wat Hy tussen God en die mense gemaak het verreweg beter as die oue, omdat dít wat God beloof het soveel beter is.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 8

Kyk Hebreërs 8:6 in konteks