Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 8:7 Die Boodskap (DB)

As die eerste ooreenkoms volledig en sonder probleme was, sou ’n tweede een mos nie nodig gewees het nie. Dat alles nie met die eerste ooreenkoms reg verloop het nie, kan ons daarin sien dat God ontevrede met sy mense was.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 8

Kyk Hebreërs 8:7 in konteks