Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 8:5 Die Boodskap (DB)

Hierdie priesters werk egter in ’n heilige plek op aarde wat in vergelyking met die hemelse heilige plek maar net soos ’n skaduwee is. Die aardse een is maar soos ’n tekening van die werklike een in die hemel. Toe Moses die heilige plek vir die Israeliete in die woestyn reggemaak het, het God dit mos duidelik vir hom gesê: “Maak doodseker dat jy alles presies so maak soos Ek dit vir jou op die berg gewys het toe jy by My was.”

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 8

Kyk Hebreërs 8:5 in konteks