Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 8:4 Die Boodskap (DB)

As Hy maar net ’n gewone mens op aarde was, sou Hy nie eens ’n priester kon wees nie, want daar was al priesters. Die wet sê mos presies wie op aarde ’n priester mag wees en wie nie.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 8

Kyk Hebreërs 8:4 in konteks