Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 7:28 Die Boodskap (DB)

Laat ek dit ’n bietjie saamvat: die hoëpriesters van ouds was maar swak mense. Nou, na die wet, het God met ’n eed sy Seun Hoëpriester gemaak. Hy is volmaak en sal sorg dat alles gedoen word wat nodig is. Dit sal vir altyd so wees.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 7

Kyk Hebreërs 7:28 in konteks