Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 7:27 Die Boodskap (DB)

Maar dit is nie vir Jesus nodig nie. Hy het een offer gebring en toe het God gesê dit is genoeg. Daar is nie meer offers nodig nie. En daardie offer was toe Hy Homself geoffer het.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 7

Kyk Hebreërs 7:27 in konteks