Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 6:19 Die Boodskap (DB)

Om God so te vertrou is soos ’n geestelike anker. Dit gee ons lewe vastigheid en sekerheid. Dit verbind ons ook direk met God self in die heiligste van heilige plekke.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 6

Kyk Hebreërs 6:19 in konteks