Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 6:18 Die Boodskap (DB)

Daar is nou twee dinge wat soos ’n paal bo water staan en nooit verander sal kan word nie: daar is die belofte van God en die eed wat Hy geneem het. En God kan nie lieg nie. Ons wat na God toe is om gered te word kan daarom vir seker weet dat God sy beloftes sal hou.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 6

Kyk Hebreërs 6:18 in konteks