Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 4:7 Die Boodskap (DB)

Maar God het die mense nog ’n kans gegee. Daarom het Hy nog ’n dag, wat Hy “vandag” noem, gegee. Hy het lank daarna weer deur Dawid daaroor gepraat: “Vandag, as julle God met julle hoor praat, moet julle Hom nie ignoreer nie.”

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 4

Kyk Hebreërs 4:7 in konteks