Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 4:6 Die Boodskap (DB)

Hoe moet ons dié twee uitsprake verstaan? Twee dinge staan vas: daar is nog mense wat vir ewig saam met God sal gaan rus, maar daar is ook mense wat nie vir ewig saam met God sal rus nie. Dit is daardie mense wat wel God se boodskap gehoor het, maar nie wou doen wat Hy van hulle gevra het nie.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 4

Kyk Hebreërs 4:6 in konteks