Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 4:8 Die Boodskap (DB)

Hierdie rus wat God aan mense beloof het, is nie die rus wat Josua vir die Israeliete gegee het toe hy hulle in Kanaän ingelei het nie. Dan sou God mos nie jare later deur Dawid weer van ’n ander dag (die “vandag”) gepraat het nie.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 4

Kyk Hebreërs 4:8 in konteks