Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 11:8 Die Boodskap (DB)

God het vir Abraham gesê dat hy sy goed moet vat en na ’n ver plek moet trek wat God dan vir hom as ’n blyplek sou gee. Abraham het glad nie geweet waar dit was nie, maar het gehoorsaam sy goed gevat en gegaan.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 11

Kyk Hebreërs 11:8 in konteks