Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 11:7 Die Boodskap (DB)

Dink ook aan Noag. Hy het geglo wat God vir hom gesê het en het in alle erns ’n skip gebou om sy familie te red. Gelowig het hy geluister en gedoen, al was daar nog geen teken van reën of oorstromings wat sou kom nie. Sy geloof het duidelik gewys hoe ongelowig die ander mense was, en daarom kan hulle nie nou verskonings maak nie. Noag het gewys dat vertroue op God ’n mens vrymaak voor God.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 11

Kyk Hebreërs 11:7 in konteks