Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 11:9 Die Boodskap (DB)

En die rede: hy het God heeltemal vertrou. Juis daarom het hy sy tent gaan opslaan in daardie land wat God vir hom beloof het, al is hy eers soos ’n vreemdeling daar behandel. Isak en Jakob, vir wie God ook die land beloof het, het daar saam met hom in tente gebly.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 11

Kyk Hebreërs 11:9 in konteks